Kenner meen Iran sal toegee aan Trump, hier’s hoekomApril 15, 2025

Navo se voormalige direkteur vir die beperking van kernwapens William Alberque glo Iran sal toegee aan eise deur die VSA dat hy nie ‘n kernwapen mag besit nie. Alberque, in ‘n gesprek met SkyNews, sê spanning het baie toegeneem en dit is nie ‘n oorlog wat Iran kan wen nie.