Kostender vir gemarginaliseerde gemeenskappe eers na 15 maande weer toegekenApril 14, 2025
Die Sentrale Verkrygingsraad het, 15 maande na die tenders vir voedselbystand aan gemarginaliseerde gemeenskappe in Oshikoto en Otjozondjupa toegeken is, dit nou eers weer toegeken na die twee maatskappye nie sekuriteitswaarborge kon lewer nie. Daar was tien tenders in totaal ter waarde van meer as 179 miljoen Namibiese dollar. Die Tender Bulletin berig dat al het die kontrakte eers in werking getree toe die Zambezi-streek weer toegeken was, is dit steeds nege maande gelede.