NNN stel die waarde van kultuurbeskerming hoog opJune 24, 2025

President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê die bewaring van kultuur beskerm die nasionale identiteit en bemagtig die nasie. In ‘n toespraak wat namens haar deur justisieminister Fillemon Wise Immanuel by die Ehao kulturele skou gelewer is, het sy die geleentheid geprys vir die bevordering van beide kultuur en besighede, terwyl dit geleenthede skep. Minister Immanuel is aan die woord.