Houtskool aanleg vir Otji beplanApril 14, 2025

Afri-United Charcoal Trading het Eco-Wise omgewingskonsultante aangestel om ‘n impakstudie uit te voer vir ‘n nuwe houtskool verwerkings- en bergingsaanleg in Ironstraat op Otjiwarongo. Eco-Wise vra dat alle belanghebbendes en rolspelers voor 28 April moet registreer. Die aanleg sal houtskool sorteer, verpak en stoor.