Edelweiss se vlugte deur sektor verwelkom July 3, 2025
Nog reaksie is ontvang op die seisoenale vlugte van Switserland se Edelweiss-lugredery, wat vanaf 1 Junie volgende jaar twee keer per week direk tussen Zürich en Windhoek sal vlieg. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Gitta Paetzold, die uitvoerende hoof van die Namibiese Gasvryheidsvereniging.