DA, VF Plus gaan met Mbalula vergader oor hul verskilleApril 11, 2025

Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê hy vergader die naweek met die DA en die Vryheidsfront Plus om hul verskille in die regering van nasionale eenheid te bespreek. Dit volg nadat die DA en VF Plus verlede week teen die fiskale begrotingsraamwerk, wat ʼn BTW-verhoging insluit, gestem het. Mbalula sê besprekings oor die begrotingskwessies met partye binne en buite die koalisieregering, was opbouend: