Jongste oor Opuwo-water April 8, 2025
NamWater sê dat die grootse deel van Opuwo water het na ‘n kritiek-belangrike toevoerpyplyn weer in werking gestel is. Die boorgatpompe by drie boorgate is ook herstel. Die 250mm toevoerpyplyn is egter nog onder water en modder in die rivierbedding. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met NamWater se woordvoerder, Lot Ndamanomhata, wat ‘n opdatering gee van die situasie.