Meer as 400 polisievuurwapens in SA verdwyn spoorloosApril 5, 2025
Die DA in die Oos-Kaap het kommer uitgespreek nadat 410 polisievuurwapens oor ‘n tydperk van vier jaar as verlore of gesteel aangemeld is. Daar is 362 wapens wat bloot gesteel is, 65 wapens is uit polisiekantore gesteel en daar kan vir 48 nog nie rekenskap gegee word nie. Die DA-lid, Yusuf Cassim, sê die polisie benodig ‘n opsporingstelsel om wapens aan misdade te kan koppel. Hy eis dissiplinêre stappe en strenger vuurwapenbeheer: