Schlettwein verwelkom Ueitele se rooilyn-uitspraakMarch 27, 2025

Nog reaksie word ontvang op regter Shafimana Ueitele wat vanoggend Job Amupanda se rooilynsaak van die hand gewys het. Kosmos 94.1 Nuus het met oud-landbouminister Calle Schlettwein gepraat.  

Amupanda het intussen te kenne gegee dat hy van plan is om te appelleer.