Jeugraad-direkteurskapkwessie vermors miljoene: AR-jeugMarch 26, 2025
Die AR-beweging het ‘n vergadering gehou om sleutelkwessies rakende die jeug aan te spreek. Die beweging het gekyk na die inspirasie van opkomende en jong aktiviste, maar die belangrikste kwessie wat ter sprake gekom het was probleme in die Nasionale Jeugraad. Iyambo Onesmus, een van die AR-jeugaktiviste, het die heraanstelling van Calista Swartz as die Jeugraad se direkteur aangespreek.