VN vra ondersoek na personeel dood is in GazaMarch 20, 2025
Die Verenigde Nasies se Kantoor vir Beskermingsdienste vra ʼn volledige ondersoek na die dood van ’n personeellid in Gaza. Die persoon is dood en minstens vyf ander is Woensdagoggend beseer in ʼn ontploffing by twee VN-gastehuise in Deir al Balah. Die Israelse weermag wat sedert Dinsdag swaar lugaanvalle uitvoer, ontken dat die VN-kamp in sy visier was. Die kantoorhoof, Jorge Moreira da Silva, sê dit was nie ʼn ongeluk nie: