Ondangwa en sy riool – dorpsraad hoof sêMarch 14, 2025

Die uitvoerende hoof van die Ondangwa dorpsraad, Ismael Namungongo, het ‘n opdatering gegee oor die dorp se riooldamme. Die riooldamwalle het verlede week ineengestort, wat die inwoners van Uitbreiding 5 beïnvloed het. Tot dusver is inwoners van sewe huise gedwing om hul huise te verlaat, en die rioolwater het vroeër die week ook omliggende dorpies bereik.