Usakos maak plan met swak watervoorsieningMarch 12, 2025
Usakos het steeds onbetroubare watervoorsiening as gevolg van lae boorgatvlakke, insluitend dié van grootmaatverskaffer NamWater. Om die krisis aan te spreek, het die Usakos-dorpsraad vier nuwe boorgate met sterk waterbronne geboor en drie reservoirs begin bou om berging te verbeter. Lesley Goreseb, die dorpsraad se uitvoerende hoof, verseker inwoners dat die maatreëls daarop gemik is om meer stabiele watervoorsiening te verseker. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Goreseb, wat die uitdagings onderstreep.