Keetmans se waterprobleme teen Woensdag opgelosMarch 11, 2025
Keetmanshoop se watertoevoer is herstel behalwe vir die verbruikers in hoogliggende gebiede. Dit kom na ‘n foutiewe klep op die reservoir wat die dorp van water voorsien herstel moes word. Elwin !Gaoseb, die munisipaliteit se woordvoerder sê dinge behoort teen môre te normaliseer.