Swakara mik na selfs beter prestasie by Saga Furs-veilingMarch 9, 2025
Swakara Namibië neem weer deel aan die Saga Furs-veiling, wat vandag in Helsinki in Finland plaasvind. Swakara het op verlede jaar se veiling 90 persent van sy pelse verkoop, met wit pelse wat amper 1 300 Namibiese dollar behaal het. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Jaco van Zyl, bestuurder by Swakara.