So lyk Amerikaners se siening van wie die oorlog in Europa begin hetMarch 5, 2025
Die jongste Reuters/Ipsos peiling toon dat van alle volwassenes in die VSA stem 70 persent nie saam met president Donald Trump dat die Oekraïne die oorlog begin het nie. Net 7 persent dink wel so. Wanneer dit op partylyne verdeel word stem 62 persent van Republikeine nie saam nie en 81 persent van Demokrate. Of die VSA minerale van die Oekraïne moet ontvang sê 50 persent van alle volwassenes nee net met 24 persent Republikeine wat ook so voel en 75 persent van Demokrate.