Kolorektale kanker onder die loep in MaartMarch 5, 2025
Maart word erken as kolorektale kankerbewustheidsmaand, wat toegewy word aan bewusmaking van die kanker wat die kolon en rektum affekteer en een van die grootste oorsake van kankerverwante sterftes wêreldwyd is. In Namibië is kolorektale kanker die sesde-mees-gediagnoseerde kanker, met gevalle wat toeneem as gevolg van leefstylveranderings, die verouderende populasiesen genetiese predisposisies. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Rolf Hansen, die uitvoerende hoof van die Namibiese Kankervereniging, wat van die uitdagings om dit te beveg uiteensit.