Hage Geingob-gedenknoot bekend, N$60March 5, 2025

Die Bank van Namibië het vandag die Hage Geingob-gedenknoot bekend gestel. Die noot, met ‘n waarde van 60 Namibiese dollar, herdenk die 60 jaar wat Geingob teenwoordig was in Namibië. Die noot sal volgens die goewerneur van die sentrale bank, Johannes !Gawaxab, sê die noot sal in twee weke vrygestel word.