Putin kan moontlik sy hand oorspeel March 4, 2025

Die voormalige Britse verdedigingsattaché vir Kiëf en Moskou, John Foreman sê die Kremlin geniet die woordewisseling tussen presidente Donald Trump en Volodymyr Zelensky. Maar, hy sê daar is ‘n groot risiko dat president Vladimir Putin sy hand kan oorspeel omdat Trump so wispelturig is. Hy het met SkyNews gepraat.