Nida stel heel eerste jaarverslag vry

Die Namibiese Nywerheidsontwikkelingsagentskap, Nida, het sy eerste jaarverslag sedert sy stigting in 2018 vrygestel. Sebulon Kankondi, voorsitter van die direksie, het tydens die geleentheid gesê dat die agentskap bates van 3 miljard Namibiese dollar bestuur. Die nasionale raad se staande komitee vir openbare rekeninge en ekonomie het vroeër ‘n beroep op Nida gedoen om dringende hervormings by al sy landbouverwerkings- en industriële projekte in te stel. Kankondi het meer.