Trump waarsku EU oor immigrasie
Amerikaanse president Donald Trump oorheers die internasionale nuustoneel, veral met sy eerste 100 dae in die amp. Sy toespraak by die Faena Forum in Miami Beach by die Saoedi-Arabië gesteunde Future Investment Initiative Institute Priority Summit het uiteenlopende kommentare gehad oor talle kwessies en immigrasie en die EU is nie oorgesien nie.