Minder as helfte Namibiërs besit ‘n slimfoonFebruary 19, 2025
Konnektiwiteit bly ‘n uitdaging in Namibië, veral in landelike gebiede. Die jongste sensus-uitslae van 2023 toon dat net 15,4 persent van landelike inwoners ‘n slimfoon besit en net 28,5 persent val alle inwoners bo die ouderdom van drie, een het. Die sensus toon dat van die 41,7 persent van landsburgers wat wel slimfone besit, die meerderheid in stedelike gebiede woon. Net meer as 15 persent van landelike inwoners besit een, ten spyte daarvan dat die sensus toon dat landelike en stedelike inwoners ongeveer 50/50 verdeel is.