Kenner lê teorie voor die Delta-ongeluk in KanadaFebruary 18, 2025

Die Delta Airlines-ongeluk by Kanada se Toronto Pearson Internasionale Lughawe is steeds in die nuus en lok reaksie uit omdat dit op sy dak beland het. Daar is geen sterftes onder die 80 aanboord aangemeld nie maar 18 mense is beseer. SkyNews het met ‘n lugvaartkenner Marco Chan gepraat. Chan het ‘n teorie oor wat gebeur het.