Godongwana moet klimaat in môre se begroting aanspreekFebruary 18, 2025

Zero Carbon Charge vra die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om môre in sy begrotingsrede voorkeur te gee aan koolstofverminderingsteikens. Die sonkrag-gedrewe laaistasieverskaffer vra finansiële aansporings om gebruik van elektriese voertuie te bevorder en herlaai-infrastruktuur te ontwikkel wat nie op die netwerk is nie. Joubert Roux van die organisasie vra ʼn koolstofkrediet-handelstelsel om belegging in skoon energie te bevorder en Suid-Afrika te help om sy netto-nul vervoerdoelwitte te bereik: