Alcaraz seëvier in RomeMay 19, 2025

Die 22-jarige Carlos Alcaraz het die eerste Italiaanse Ope van sy loopbaan, en sy derde 2025-titel gewen. Die Spanjaard het die wêreld-nommer-een van Italië, Jannik Sinner, met 7-6, 6-1 afgeransel en spog met sy sewende ATP Meesters 1000-titel. Intussen het die Italianer, Jasmine Paolini, die Amerikaner, Coco Gauff, verslaan en die eerste vroue-enkelspelwenner in 40 jaar geword om die toernooi op haar tuisgrond te buit. Alcaraz sê dis altyd ʼn taai stryd wanneer hy en Sinner kragte meet: