Solidariteit, AfriForum op pad VSA toeFebruary 17, 2025

Solidariteit en die AfriForum gaan binnekort die VSA besoek om met Amerikaanse owerhede te vergader. Die reis word onderneem oor die moontlike bedreiging rakende die Agoa-ooreenkoms sowel as die Onteieningswet en die Amerikaanse regering wat blykbaar aan Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners vlugtelingstatus wil bied. Kosmos 94.1 Nuus het met Kallie Kriel van AfriForum gesels.