La Niña sal teen Maart begin verswakFebruary 10, 2025

La Niña-toestande het in Desember in die tropiese Stille Oseaan voorgekom en volgens die Amerikaanse ENSO-voorspellings is daar ‘n 59 persent kans dat La Niña tot Februarie-April sal voortduur, gevolg deur ‘n 60 persent kans op neutrale toestande in Maart tot Mei. Dit kan ‘n impak hê op reën na die einde van die plaaslike seisoen. Die weerdiens voeg by dat dit is natuurlik nie te sê dat dit onmoontlik is vir La Niña om langer te hou nie maar daar is net ‘n 40 persent kans daarvoor.