Danon kan nie bohaai oor Gaza verstaan nieFebruary 7, 2025

Die Israeliese ambassadeur na die VN, Danny Danon, sê hy kan glad nie verstaan waaroor daar ‘n bohaai is oor die verskuiwing van Palestyne uit Gaza sodat president Donald Trump dit kan omskep in die Riviera van die Midde-Ooste nie. Hy het met SkyNews gepraat en sê as mense wil trek moet hulle kan.