Kagame sê hy weet nie of sy troepe in die DRK is nieFebruary 4, 2025
Internasionale waarnemers sê daar is tussen 3 000 en 4 000 Rwandese troepe in die oostelike dele van die DRK. Die kwessie van die Demokratiese Magte vir die Bevryding van Rwanda wat 30 jaar gelede na die DRK gevlug het en steeds poog om president Paul Kagame se regering omver te werp is ook ‘n uitdaging. CNN se Larry Madowo het ‘n eksklusiewe onderhoud met Kagame gehad en hy sê hy weet nie of sy troepe in die land is nie.