ActionSA betreur 1 502 feestyd-sterftes op paaie

ActionSA sê die sogenaamde Padveiligheidsmaand was ‘n volslae mislukking met sterftes wat jaar op jaar met 5,3-persent gestyg het. Daar was in die 2024/2025-feestyd 1 234 noodlottige botsings waarin 1 502 mense dood is. Malebo Kobe van ActionSA sê die wortel van die probleem is die land se problematiese vervoerstelsel, wat geen bekostigbare en betroubare alternatiewe bied nie.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *