Blinken vol vertroue oor skietstilstand

 

Israel se kabinet het die stemmery oor die tydelike skietstilstand in Gaza en die gyselaarooreenkoms tot Saterdag uitgestel. Eerste minister Benjamin Netanyahu beskuldig Hamas dat hy op die nippertjie sy woord oor dele van die ooreenkoms verbreek en ʼn krisis veroorsaak het. Sedert die skietstilstandooreenkoms aangekondig is, het Israelse aanvalle volgens berigte 86 sterftes veroorsaak en 258 is gewond. Amerika se minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, sê ʼn probleem is opgelos en hy glo die ooreenkoms in drie fases sal Sondag voortgaan: 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *