Welsynsorganisasies moet state indien of, gederegistreer word
Die gesondheidministerie het 126 welsynsorganisasies 30 dae gegee om sy direktoraat van maatskaplike dienste te kontak of hulle kan deregistreer word. Hulle kan ook kragtens die Nasionale Welsynswet onwettig verklaar word. Baie organisasies het nie hul jaarverslae en finansiële state ingehandig, soos deur die wet vereis word nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike ekonoom Joseph Sheehama gesels, wat benadruk dat dit belangrik is om finansiële state te verskaf.