BoN gee kripto-goedkeuring vir ses maande

Die Bank van Namibië het vier entiteite voorlopig gemagtig om vir ses maande betalings- en virtuele batedienste in die land te verskaf. Finatic Technologies en United PayPoint het voorlopige magtiging ingevolge die Wet op Betaalstelselbestuur ontvang om die dienste aan te bied. Ook, kragtens die Wet op Virtuele Bates, is Mindex Virtual Asset Exchange en Landifa Bitcoin Trade gemagtig om as virtuele batediensverskaffers te funksioneer. Die voorlopige lisensies is onderhewig aan streng voorwaardes. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *