Laer inflasie beteken nie laer pryse nie, net laer prysstygings
Inflasie kry normaalweg almal se aandag maar, daar is ‘n uiters belangrike kwessie wat verbruikers miskyk. Laer inflasie beteken nie laer pryse nie. Inflasie meet die tempo waarteen pryse styg, nie die daling in pryse nie, en daarom bly voedselpryse byvoorbeeld hoog, al daal inflasie. Cirrus-ekonoom Robert McGregor verduidelik die konsep aan Kosmos 94.1 Nuus.