Eskom sal 3 760MW môre by netwerk voeg

Eskom sê hy is steeds op koers om in die aanvraag na elektrisiteit te voldoen en ‘n bykomende 3 760 megawatt sal na verwagting teen Maandagaand weer aanlyn wees. Die waarnemende woordvoerder, Aubrey Sambo, sê die onbeplande verlies aan kapasiteit is tot dusver op 24,94-persent vir die finansiële jaar, maar het vanaf 32,93-persent in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar verbeter. Hy sê dit verteenwoordig ‘n verbetering van 8,1-persent vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *