Namibiërs is veerkragtig, Saara wens almal ‘n goeie 2025 toeJanuary 1, 2025

President Nangolo Mbumba het in sy Nuwerjaarsboodskap melding gemaak van die uitdagings wat die land in 2024 in die gesig gestaar het wat begin het met die afsterwe van dr. Hage Geingob sowel as die voortslepende droogte. Maar, hy sê Namibiërs is veerkragtig en die land sal wel seëvier. Intussen het eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila het met Kosmos 94.1 Nuus gesels en wens alle Namibiërs ‘n gelukkige 2025 toe.

One thought on “Namibiërs is veerkragtig, Saara wens almal ‘n goeie 2025 toe

  1. I am extremely inspired together with your writing talents as well as with the layout for your weblog. Is that this a paid subject or did you customize it your self? Anyway keep up the nice quality writing, it’s uncommon to peer a nice blog like this one these days!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *