Ekonoom gesels oor 2024 se uitdagings

Die jaar 2024 het die uitdagings vir Namibië onderstreep om stabiliteit in ‘n vinnig veranderende wêreld te verseker. Dit het gewissel van die Bank van Namibië wat rentekoers-besluite moes navigeer, tot ‘n ongebalanseerde ekonomiese herstel en ‘n herbeoordeling van olie- en gasontdekkings, en die onstuimige verkiesings wat in die hof uitgedaag word. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike ekonoom Josef Sheehama gesels wat die ekonomiese hoogtepunte van die jaar uiteensit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *