Tiener-swangerskappe moet aangespreek word: ANC-Vroueliga

Die ANC-Vroueliga vra alle sektore van die gemeenskap, insluitend tussen-regeringsdepartemente, die progressiewe studentebeweging, onderwysersverenigings en die privaat sektor, om dringend en gesamentlik aandag te gee aan tiener-swangerskappe. Woordvoerder Boitumelo Moiloa sê Suid-Afrikaners moet saamwerk om ‘n omgewing te skep waar tienermeisies bemagtig word om keuses te maak wat hulle waardigheid, gesondheid en toekomsvooruitsigte verbeter:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *