Windhoekers moet almal help met padveiligheid

Die Khomas-streek het die hoogste aantal padongelukke in 2024 aangeteken, met die Erongo-streek in die tweede plek, volgens die Motorvoertuigongelukkefonds. Dit beklemtoon die voortdurende uitdagings met padveiligheid in hierdie streke, wat die fonds deurgaans monitor en probeer aanspreek. Kosmos 94.1 Nuus het met John Haufiku, die fonds se hoof korporatiewe sakebeampte, gepraat wat sê alle belanghebbendes moet hul kant bring om te verseker dat die hoë aantal ongelukke bekamp word.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *