SA se oud-statistikus-generaal kritiseer GNU

‘n Voormalige statistikus-generaal, Padi Lehohla, waarsku teen swak regeringsbeplanning en bestempel Suid-Afrika se beleid as ondoeltreffend. Hy sê verder die Nasionale Ontwikkelingsplan is ‘n mislukking. Lehohla het swart ekonomiese bemagtiging gekritiseer en beweer dit het ongelykheid onder swart Suid-Afrikaners vererger. Hy is van mening die beleide moet weer evalueer word om die land se ingewortelde uitdagings aan te pak, insluitend die werkloosheidskrisis:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *