Winters raak warmer in Noordelik Halfrond

Klimaatsverandering het gemiddeld meer winterdae met temperature bo vriespunt in Europese lande tot gevolg gehad teenoor dié van nasies in ander streke. Dit is volgens ʼn verslag deur Climate Central. Ontleding van daaglikse minimum wintertemperature in Desember, Januarie en Februarie in 123 lande, toon meer as 44 het die afgelope dekade minstens een ekstra week se dae per jaar bo vriespunt beleef. Die meeste dae bo vriespunt weens aardverwarming het in stede in Asië en Europa voorgekom. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *