Baie min van Telecom se data het uitgelek

Die uitvoerende hoof van Telecom Namibia, dr. Stanley Shanapinda, het by die regeringsinligtingsentrum gepraat en die land op hoogte gebring van die onlangse kuberveiligheidsaanval. Shanapinda sê net ‘n fraksie van sy data gekopieer is met net meer as 600 gigabytes se data wat op die donkerweb gedeel is.

Shanapinda sê verder dat die kuberkrakers nie ‘n virus gebruik het nie.  

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *