Vyf jaar sedert eerste Covid-geval, WGO stel nuwe riglyne bekend

Dit sal op 31 Desember vyf jaar wees sedert die Wêreldgesondheidsorganisasie die eerste geval van ‘n vreemde griep deur ‘n toe ongekende kiem ontvang het. Sedertdien is 7 miljoen mense aan Covid-19 dood maar die WGO glo die syfer is drie keer hoër. Die owerheid het nou ‘n pakket opgedateerde beleidsopdragte vrygestel om lande te help om infeksies, sterftes en die langtermyngevolge van die siekte te verminder. Die WGO se hoof, Tedros Adhanom Ghbreyesus…