New York-burgemeester wil gewelddadige migrante uitgooiDecember 13, 2024
New York se burgemeester, Eric Adams, sê hy sal saam met verkose president Donald Trump se administrasie werk om maniere te vind om gewelddadige misdadigers uit die land te sit. Hy het met Tom Homan, die inkomende Amerikaanse grens-tsaar, vergader. Die stad het sedert 2022 en 2023 ʼn instroming van migrante beleef en Adams het die federale regering vir fondse genader. Hy sê daar is groter samewerking nodig tussen federale en plaaslike wetstoepassers: