Ekonoom sê oor inflasie oor Desember
FNB voorspel inflasie sal in Desember naby aan 3 persent bly, hoofsaaklik as gevolg van stygende brandstofpryse. Voedselinflasie sal waarskynlik beheersd bly, maar hoër behuisingskoste en ander kerninflasie-faktore kan ‘n mate van druk byvoeg. Ten spyte hiervan, word verwag dat wesensinflasie eers laat in volgende jaar die 4 persent drempel sal oorskry. ‘n FNB-ekonoom, Koketso Mano sê globale risiko’s en ‘n swakker rand kan inflasie beïnvloed, maar geleidelike rentekoersverlagings word steeds verwag: