Ekonomie groei effe minder in K3 as verlede jaarDecember 12, 2024
Die Namibiese Statistieke-agentskap het die ekonomiese prestasie vir die derde kwartaal bekend gemaak. BBP het met 2,8 persent gegroei, effe onder die 3,1 persent wat in 2023 aangeteken is. Die regering se besteding het met 5,7 persent gegroei terwyl privaatbesteding met ‘n skamele 0.5 persent toegeneem het. Uitvoere het ook beter vertoon. Die agentskap se woordvoerder, Mirjam Shihepo het meer.