ANC moet besluit of hy nog kan lei
Oudpresident Thabo Mbeki sê die vernuwingsproses in die ANC is noodsaaklik vir sy oorlewing. Hy het die ANC se Dullah Omar-streek in die Wes-Kaap toegespreek tydens ʼn bespreking met die titel “Uitdagings wat die ANC en die Nasionale Demokratiese Rewolusie in die gesig staar”. Mbeki sê die party moet ernstig introspeksie doen om vas te stel of hy nog genoeg vermoë het om die land te lei: