Speaker Johnson looi Biden oor kwytskelding

Die Republikeinse speaker van die Huis, Mike Johnson, het president Joe Biden gekritiseer omdat hy sy belofte dat nie sy seun Hunter sou kwytskeld nie, verbreek het. Hy sou hierdie maand gevonnis word vir federale belasting- en vuurwapenoortredings. Biden het Sondag gesê hy het sy seun kwytgeskeld omdat hy selektief en onregverdig vervolg is. Johnson sê die Biden se gebruik en misbruik het vertroue in die regstelsel byna onherstelbaar verwoes. Hy sê die regstelsel moet hervorm word.