IPPR kies lokale vir teenkorrupsie-konferensie met omsigtigheid
Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sal hul vierde Integriteit Namibië, Teenkorrupsie-konferensie aanbied. Hierdie konferensie sal by die Kavango River Lodge in Rundu plaasvind, na vorige konferensies in Gobabis, Walvisbaai en Lüderitz. Die instituut het ten doel om gemeenskappe te mobiliseer om korrupsie ernstiger op te neem. Kosmos 94.1 Nuus het met die instituut se direkteur Graham Hopwood gesels.