BoN se komitee bepaal môre jongste repokoers
Die monetêre beleidskomitee van die sentrale bank vergader môre om die jongste repokoers te bepaal met die aankondiging wat Woensdag verwag word. Op die oomblik is die koers op 7,25 persent met Suid-Afrika s’n wat op 7,75 persent staan. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Omu Kakujaha-Matundu van Unam se ekonomiese departement gesels.